Kia Forte
Die Kia Forte is 'n kompakte motor wat sedert 2008 deur die Suid-Koreaanse vervaardiger Kia Motors gebou word.
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Kia Motors |
Ook genoem | Kia Cerato |
Produksie | 2008–2012 |
Modeljare | 2009–2013 2011-2013 (Forte5) |
Montering | Suid-Korea: Hwaseong, Gyeonggi Ecuador: AYMESA (2010-) Iran: SAIPA China: Jiangsu Rusland: Kaliningrad Kazakstan: Ust-Kamenogorsk[1] |
Ontwerper | Kurt Kahls (2006) Tom Kearns (2006) Peter Schreyer |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Kompakte motor |
Bakstyl | 2-deur koepee 4-deur sedan 5-deur luikrug |
Uitleg | Voorenjin, voorwieldryf |
Spesifikasies | |
Lengte | 4480 mm (koepee) 4530 mm (sedan) 4340 mm (luikrug) |
Breedte | 1775 mm |
Hoogte | 1460 mm |
Asafstand | 2650 mm |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Kia Cerato Kia Spectra |
Verwysings
- "AО "Азия Авто"" (in Engels). Aziaavto.kz. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 Oktober 2014. Besoek op 30 Oktober 2010.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.