Khady Sylla
Khady Sylla (Dakar, 27 Maart 1963 – Dakar, 8 Oktober 2013) was 'n Senegalese skrywer. Sy het in Parys gestudeer en was 'n professor vir Duits aan die Universiteit Cheikh Anta Diop de Dakar.[1]
Khady Sylla | |
---|---|
Gebore | |
Sterf | 8 Oktober 2013 (op 50) Dakar, Senegal |
Nasionaliteit | Senegal |
Beroep | Skrywer |
Werke
- Le Jeu de la Mer, Parys: L'Harmattan, 1992. ISBN 2-7384-1563-6
Films
- An Open Window
- Colobane Express (1999)
Kortfilms en dokumentêre
- Les Bijoux (1997)
- Une fenêtre ouverte (2005) (52 min.)
Verwysings
Eksterne skakels
- (fr) Khady Sylla
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.