Kevin Anderson

Kevin Anderson (gebore 18 Mei 1986 in Johannesburg) is 'n voormalige Suid-Afrikaanse tennisspeler. Hy was die hoogste posisie Suid-Afrikaanse tennisspeler en het No. 5 in die wêreld beklee.[1] Hy het op 18 Januarie 2013 die 22ste gekeurde Fernando Verdasco tydens die Australiese Ope in Melbourne geklop. Dit is die eerste keer in sy loopbaan dat hy tot die vierde ronde van 'n Grand Slam kon deurdring. Hy is ook die eerste Suid-Afrikaner, sedert Wayne Ferreira in 2003, wat so ver in 'n Grand Slam gevorder het.[3] Op 7 September 2015 het Anderson die derde gekeurde Andy Murray tydens die VSA-Ope in New York geklop.[4]

Kevin Anderson
Kevin Anderson tydens die Wimbledon-kampioenskap in 2017
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Woonplek Gulf Stream, Florida, Verenigde State[1]
Johannesburg, Gauteng, Suid-Afrika
Geboortedatum 18 Mei 1986 (1986-05-18)[1]
Geboorteplek Johannesburg, Gauteng[1]
Lengte 2,03 m[1]
Gewig 94 kg[1]
Kollege Universiteit van Illinois Urbana-Champaign
Afrigter Diego Moyano
Jay Bosworth[1]
Begin professioneel 2007[1]
Afgetree 2022
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $17 791 917 (soos op 29 Januarie 2024)[1] (37ste van alle tye)[2]
Amptelike webblad realifetennis.com
Enkelspel
Loopbaanrekord 356–255 (58,3%)[1]
Loopbaantitels 7[1]
Hoogste rang No. 5 (16 Julie 2018)[1]
Huidige rang No. 624 (29 Januarie 2024)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope 4R (2013, 2014, 2015)
Franse Ope 4R (2013, 2014, 2017, 2018)
Wimbledon E (2018)
VSA-Ope E (2017)
Groot toernooie
Toereindronde HE (2018)
Olimpiese Spele 2R (2008)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 59–72 (45,0%)[1]
Loopbaantitels 1[1]
Hoogste rang No. 58 (17 November 2014)[1]
Huidige rang No. – (29 Januarie 2024)[1]
Australiese Ope 3R (2013)
Wimbledon KE (2008)
VSA-Ope 2R (2010)
Groot dubbelspeltoernooie
Olimpiese Spele 1R (2008)
Gemengde dubbelspel
Loopbaan-rekord 1–3 (25,0%)
Loopbaantitels
Grand Slam-gemengdedubbelspeluitslae
Wimbledon 1R (2012)
Laaste opgedateer op: 29 Januarie 2024.

Anderson die eerste Grand Slam-eindstryd van sy loopbaan in 2017 bereik. Hy het die 12de gekeurde Pablo Carreño Busta met 4–6, 7–5, 6–3 en 6–4 in die halfeindronde uitgeskakel. Hy het egter in die eindstryd met 6–3, 6–3 en 6–4 teen die eerste-gekeurde Rafael Nadal verloor.[5]

Grand Slam-rekord

Kevin Anderson tydens die Franse Ope in 2018
Kevin Anderson tydens die VSA-Ope in 2016

Die tabel toon Anderson se prestasie tydens elk van die Grand Slam-toernooie in mansenkels waaraan hy deelgeneem het:

Jaar Australiese Ope Franse Ope Wimbledon VSA-Ope
2008 Rondte 1 Nie ingeskryf nie Rondte 1 Nie ingeskryf nie
2009 Rondte 1 K3 K1 K1
2010 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3
2011 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 2 Rondte 3
2012 Rondte 3 Rondte 3 Rondte 1 Rondte 1
2013 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 2
2014 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 4 Rondte 3
2015 Rondte 4 Rondte 3 Rondte 4 Kwarteindstryd
2016 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 3
2017 Nie ingeskryf nie Rondte 4 Rondte 4 Eindstryd
2018 Rondte 1 Rondte 4 Eindstryd Rondte 4
2019 Rondte 2 Beseer Rondte 3 Nie ingeskryf nie
2020 Rondte 2 Rondte 3 Toernooi nie gehou nie Rondte 1
2021 Rondte 1 Rondte 1 Rondte 2 Rondte 2
2022 Rondte 1 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie
2023 Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie Nie deelgeneem nie K2
2024 Nie deelgeneem nie

Verwysings

  1. (en) "Player profile – Kevin Anderson". ATP World Tour. Besoek op 29 Januarie 2024.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 29 Januarie 2024. Besoek op 29 Januarie 2024.
  3. (af) Anderson maak geskiedenis by Aus Ope, Nuus24, 18 Januarie 2013.
  4. (en) Anderson reaches career-best ranking, Sport24, 14 September 2015, besoek op 12 September 2018.
  5. (af) Dis Kevin teen Rafa in Ope-eindstryd, Netwerk24, besoek op 12 September 2018.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.