Keurboomstrand

Keurboomstrand is 'n dorp en vakansieoord in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Keurboomstrand val onder beheer van die Bitou Plaaslike Munisipaliteit, in die Tuinroete-distriksmunisipaliteit.

Keurboomstrand
Keurboomsriviermonding
Keurboomsriviermonding
Keurboomstrand is in Wes-Kaap
Keurboomstrand
Keurboomstrand
 Keurboomstrand se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 34°00′S 23°27′O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
DistrikTuinroete
MunisipaliteitBitou
Oppervlak
  Totaal9,75 km2 (3,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal475
  Digtheid49/km2 (130/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense82.9%
  Indiërs/Asiërs2.0%
  Bruin mense13.5%
  Swart mense2.3%
  Ander1.3%
Taal (2011)
  Afrikaans 49.9%
  Engels 48.6%
  Ander 1.5%
Poskode (strate)
7130
Poskode (posbusse)
7130
Skakelkode044

Die Keurboomsrivier mond hier in die Indiese Oseaan uit.

Geskiedenis

Die Matjesrivier-rotsskuiling hier naby bevat artefakte van die San wat dateer uit die Neolitiese tydperk 11 000 jaar gelede en is as 'n Nasionale Monument verklaar.[2] Die skulphoop op die terrein is een van die grootstes ter wêreld, 10 meter hoog, 15 meter breed en 30 meter lank, maar is mettertyd afgebreek.

In 1630 het Portugese ontdekkingsreisigers van die seilskip Sao Gonçalo vir agt maande hier naby skipbreuk gely, wat die eerste Europese nedersetting in Suid-Afrika was.[3]

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Keurboomstrand". Sensus 2011.
  2. "9/2/052/0021 | SAHRA". www.sahra.org.za. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2014.
  3. Keeton, Claire (6 November 2011). "Girls gone wild: A stroll on seal mountain". TimesLIVE (in Engels). Besoek op 18 Januarie 2020.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.