Kettsjeneri-rajon
Kettsjeneri-rajon (Russies: Кетченеровский район, Kalmikies: Көтчнрә район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordelike deel van die republiek en grens aan Rostof-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Kettsjeneri.
Kettsjeneri-rajon Кетченеровский район | ||||
Die ligging van Kettsjeneri-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Kettsjeneri | |||
Hoof | Waleri Otsjirof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 8 746 | |||
Volgorde | 12de | |||
Digtheid | 1,34/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 6 548 km² | |||
Volgorde | 4de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Kettsjeneri-rajon 10 622 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs en Russe vorm die meerderheid van die rajon se bevolking.[1]
Etniese groep | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 9 324 | 87,8% |
Russe | 875 | 8,4% |
Tsjetsjniërs | 105 | 1% |
Dargine | 101 | 1% |
Kasakke | 69 | 0,7% |
Ander groepe | 148 | 1,4% |
Totaal | 10 622 | 100% |
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Astrakhan Oblast. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 9 Augustus 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.