Kermit Erasmus

Kermit Romeo Erasmus (gebore op 8 Julie 1990 in Port Elizabeth), bynaam "Skermo", is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler. Hy speel sedert 2013 as voorspeler vir Orlando Pirates, in die Suid-Afrikaanse stad Johannesburg.

Kermit Erasmus

Kermit Erasmus in 2016
Persoonlike inligting
GeboortenaamKermit Romeo Erasmus[1]
Gebore8 Julie 1990 (1990-07-08)
GeboorteplekPort Elizabeth, Suid-Afrika
Lengte1,71 m
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubOrlando Pirates
Nommer95
Jeugloopbaan
Rangers (Suid-Afrika)
Park United
Supersport United
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2007–2008Supersport United10(1)
2008–2010Feyenoord4(0)
2009–2010Excelsior (leen)30(12)
2010–2013Supersport United57(14)
2013–Orlando Pirates51(13)
Nasionale span
2006–2007Suid-Afrika O177(6)
2008–2010Suid-Afrika O208(4)
2010–Suid-Afrika8(1)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 1 Mei 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 25 Desember 2013

Hy het sy loopbaan as jongeling begin by Rangers FC en Park United, voordat hy na Supersport United geskuif het, vir wie hy van 2006 tot 2008 gespeel het. As voorspeler blink hy uit in 2008 tydens die Mercedes-Benz Juniorbeker en word aangewys as die beste speler van die toernooi. Sy uitstekende dribbelwerk, aangee, sy pas en tallose doele by Supersport en verskeie onder-19 en onder-21 nasionale spanne, het van hom 'n gunsteling speler gemaak.

Erasmus het op 18-jarige ouderdom 'n kontrak met die Nederlandse sokkerklub Feyenoord geteken.

Loopbaan as sokkerspeler

Seisoen Klub Kompetisie Kompetisie Beker Internasionaal Totaal
Wed. Dlp. Wed. Dlp. Wed. Dlp. Wed. Dlp.
2007/08 Supersport United Vlag van Suid-Afrika Premier Sokkerliga 10 1 0 0 - 10 1
Klub totaal1010000101
2008/09 Jong-Feyenoord Vlag van Nederland Beloften Eredivisie 23 11 - - 23 11
Klub totaal231100002311
2008/09 Feyenoord Vlag van Nederland Eredivisie 4 0 0 0 2 0 6 0
Klub totaal40002060
2009/10 SBV Excelsior Vlag van Nederland Eerste divisie 30 11 1 0 - 31 11
Klub totaal301110003111
2010/11 Supersport United Vlag van Suid-Afrika Premier Sokkerliga 19 4 1 1 2 0 22 5
2011/12 19 5 1 0 - 20 5
2012/13 19 5 2 1 5 1 26 7
Klub (2de periode) totaal571442716817
2013/14 Orlando Pirates Vlag van Suid-Afrika Premier Sokkerliga 26 4 4 0 0 0 30 4
2014/15 22 8 4 2 - 26 10
Klub totaal481282005614
Loopbaan totaal 173 52 13 4 9 1 185 53

Erelys

Verwysings

  1. "FIFA U-20 World Cup Egypt 2009 – List of Players" (PDF). Fédération Internationale de Football Association (FIFA). p. 16. Besoek op 26 Julie 2013.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.