Kerguelenseeswael
Die Kerguelenseeswael (Sterna virgata) is seeswael wat in die Marion- en Prins Edward-eilande leef. Die voël is 31 cm lank en vreet insekte wat hulle op oop grasvlaktes vang. Dit staan ook bekend as die Kerguelensteretjie en in Engels staan die voël bekend as die Kerguelen tern.
Kerguelenseeswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. virgata |
Binomiale naam | |
Sterna virgata Cabanis, 1875 | |
Identifikasie
Die voël is donkerder grys as die Arktiese sterretjie. Die stert is grys, onder die vlerke is dit ook grys en die snawel is korter en smaller. Die jong voël is donkerder en duideliker gestreep as die jong Grysborssterretjie.
Sien ook
Bron
- Newman se Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Gedenkuitgawe 2010. ISBN 978-1-77007-877-2
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Sterna virgata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.