Kensington, Kaapstad

Kensington is 'n oorwegend bruin woonbuurt in Kaapstad. Volgens die 2011-sensus het Kensington 'n bevolking van 12 551 gehad.[1]

Hierdie artikel handel oor die voorstad van Kaapstad. Vir die woonbuurt in Gauteng, sien Kensington, Johannesburg.
Kensington
Voorstad
Kensington is in Cape Town
Kensington
Kensington
Koördinate: 33°54′37″S 18°30′28″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
Metropolitaanse MunisipaliteitKaapstad
Oppervlak
  Totaal1,88 km2 (0,73 vk. myl)
Bevolking
  Totaal12 551
  Digtheid6 668/km2 (17 270/vk. myl)
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
7405
Skakelkodes021

Verwysings

  1. Kensington 2011-sensus
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.