Kennedysentrum-eerbewys

Die Kennedysentrum-eerbewys is ’n eerbewys wat jaarliks toegeken word aan mense in die uitvoerende kunste vir hul lewenslange bydrae tot die Amerikaanse kultuur. Ontvangers hoef nie Amerikaanse burgers te wees nie.

Kennedysentrum-eerbewys
Logotipe wat "'n verskeidenheid van vaardighede binne die uitvoerende kunste" simboliseer.
Logotipe wat "'n verskeidenheid van vaardighede binne die uitvoerende kunste" simboliseer.
Toegeken virLewenslange bydraes tot die Amerikaanse kultuur deur die uitvoerende kunste.
BorgBoard of Trustees of the Kennedy Center
LandU.S.
Datum1978
WebtuisteKennedy Center Honors

Die eerbewyse word sedert 1978 toegeken en in Desember op ’n glansryke gala oorhandig in die John F. Kennedysentrum vir die Uitvoerende Kunste.[1]

Verwysings

  1. "About the Honors" John F. Kennedy Center for the Performing Arts, URL besoek op 4 Oktober 2015

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.