Kendrew
Kendrew is 'n gehuggie in die Oos-Kaap, Suid-Afrika. Dit is geleë in die Kamdeboostreek, op die noordelike oewer van die Sondagsrivier waar dié rivier en die Kamdeboorivier saamvloei.[2] Lusern en vrugte is van die belangrikste gewasse wat hier verbou word. Graaff-Reinet is noord van die dorpie.
Kendrew | |
---|---|
Gehug | |
![]() ![]() Kendrew ![]() | |
Koördinate: 32°31′S 24°30′O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Oos-Kaap |
Distrik | Sarah Baartman |
Munisipaliteit | Dr Beyers Naudé |
Stigting | 1855 |
Oppervlak | |
• Totaal | 63,29 km2 (24,44 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 57 |
• Digtheid | 1/km2 (3/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 14.0% |
• Bruin mense | 82.5% |
• Swart mense | 3.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 91.2% |
• Engels | 7.0% |
• Xhosa | 1.8% |
Poskode (strate) | 6445 |
Poskode (posbusse) | 6445 |
Skakelkode | 044 |
Sien ook
Bibliografie
- Graaff-Reinet 200, 1786 - 1986. In: Lantern. Tydskrif vir Kennis en Kultuur. Jaargang 35, nr. 2, Julie 1986
- Logie, Bartle: Sundays - tales from a winding river. Port Elizabeth: Bluecliff, 2011. ISBN 978-0-9870017-2-6
Verwysings
- "Hoofplek Kendrew". Sensus 2011.
- Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. ISBN 1-86842-026-4.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.