Kendalrivier
Die Kendalrivier is 'n sytak van die Wilgerivier wat op sy beurt by die Olifantsrivier aansluit, omtrent 12 km stroomop van die Loskopdam.
Kendalrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Olifantsrivier |
Oorsprong | naby Kendal |
Monding | Wilgerivier |
![]() ![]() Kendalrivier |
|
Koördinate: 26°1′36.8″S 28°52′20″O |
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Wilgerivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.