Kemphaan
Die Kemphaan (Philomachus pugnax) is 'n algemene somerbesoeker by vleie, mere, riviermondings en aangrensende grasagtige dele. Die streek bevolking is 50,000 voëls. Die voël is 20 – 30 cm lank, 120 - 200 g (wyfie: 80 - 140 g) groot met 'n vlerkspan van 50 – 55 cm en kom oor feitlik die hele Suider-Afrika voor. In Engels staan die voël bekend as die Ruff.
Kemphaan | |
---|---|
Mannetjies in broeivere | |
Broeiende wyfie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Philomachus Merrem, 1804 |
Spesie: | P. pugnax |
Binomiale naam | |
Philomachus pugnax (Linnaeus, 1758) | |
██ Broeiende somerbesoeker██ Heel jaar woonagtig██ Nie-broeiende verspreiding |
Die Kemphaan is die enigste spesie in die genus Philomachus.
Fotogalery
- Mannetjie wat pronk.
- Kemphane oorwinter in Indië.
- Illustrasie deur Johann Friedrich Naumann (1780–1857)
Sien ook
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kemphaan.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Kemphaan
- Alfabetiese lys van Suid-Afrikaanse voëls
- Lys van Suid-Afrikaanse voëls (Groepeer)
- Lys van Suider-Afrikaanse voëls volgens wetenskaplike name
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Philomachus pugnax". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.