Kelkiewyn (voël)

Die Kelkiewyn (Pterocles namaqua) is 'n voël en amper-endemies. Die voël leef in die weste en sentrale gedeelte van Suider-Afrika in halfwoestyn en grasveld. Die voël is 24 – 28 cm lank en 170 - 220 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Namaqua Sandgrouse.

Kelkiewyn
Mannetjie
Wyfie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. namaqua
Binomiale naam
Pterocles namaqua
(Gmelin, 1789)

Fotogalery

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Pterocles namaqua". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.