Kediri (regentskap)

Kediri is 'n kabupaten (regentskap) in die provinsie Oos-Java van Indonesië.

Die Keludberg
Regentskap Kediri

Kapupaten Kediri

ꦑꦧꦸꦥꦠꦺꦤ꧀ꦑꦝꦶꦫꦶ
Regentskap
Amptelike seël van Regentskap Kediri
Seël
Leuse(s): 
Canda Bhirawa
Ligging van Kediri binne Oos-Java
Ligging van Kediri binne Oos-Java
Koördinate: 7°50′0″S 112°10′0″O
LandVlag van Indonesië Indonesië
HoofstadNgasem
Regering
  RegentHaryanti Sutrisno
Oppervlak
  Totaal2 746,90 km2 (1 060,58 vk. myl)
Bevolking
  Totaal1 541 897
TydsoneUTC+07:00 (IWST)
Skakelkodes(+62) 354
Webwerfwww.kedirikab.go.id

Dit is een van twee dele wat die naam Kediri het. Die ander is Kediri (stad). Dit het 'n oppervlakte van 1 386,05 km2 en in die volksteling van 2010 het dit 'n bevolking van 1 499 768 gewys, wat in 2014 toegeneem het tot 1 541 897. Die hoofstad van die regentskap is net 200 m van die grens met die stad Kediri. Verskeie instellings van die regentskap is in die stad gevestig, hoewel dit nou 'n onafhanklike eenheid vorm. Die regentskap grens in die noorde aan Lombang, aan Malang in die ooste, Blitar en Tulungagung in die suide en Nganjuk in die weste.

Die Kelud-vulkaan wat een van die aktiefste van die land is, word deur Kediri en Blitar saam beheer.

Distrikte

  • Ngancar
  • Kepung
  • Kandat
  • Ngadiluwih
  • Semen
  • Mojo

  • Kandangan
  • Kandat
  • Puncu
  • Purwoasri
  • Kunjang

  • Badas
  • Plemahan
  • KayenKidul
  • Papar
  • Gampengrejo

  • Ngasem
  • Pagu
  • Gurah
  • Pare
  • Wates

Bekende persone

  • Koes Hendratmo, sanger, radio- en televisiegasheer
  • Tri Rismaharini, burgemeester van Surabaya (2010-2013 and 2014-...)
  • Atiek CB, sanger

Sien ook

Verwysings

Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Engelse Wikipedia. Sien bron.

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.