Kayser's Beach
Kayser's Beach is 'n kusdorpie suidwes van Oos-Londen, in die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika. Dit val onder beheer van die Buffalo City Metropolitaanse Munisipaliteit. Die dorp is bekend vir die Rietbok-passasiersvliegtuig wat op 13 Maart 1967 hier naby in die see neergestort het.
Kayser's Beach | |
---|---|
Kayser's Beach Kayser's Beach se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 33°12′26″S 27°36′37″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Buffalo City |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,36 km2 (0,91 vk. myl) |
Hoogte | 3 m (10 ft) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 697 |
• Digtheid | 295/km2 (760/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 53.6% |
• Bruin mense | 1.0% |
• Swart mense | 45.3% |
• Ander | 0.1% |
Taal (2011) | |
• Engels | 45.0% |
• Xhosa | 40.9% |
• Afrikaans | 12.2% |
• Ander | 1.9% |
Skakelkode | 043 |
Verwysings
- "Hoofplek Kayser's Beach". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.