Kawango-Oos
Kawango-Oos is sedert 8 Augustus 2013 een van die 14 streke van Namibië. Die streek se naam is van die Kawango's afgelei. Kawango-Oos se hoofstad en grootste stad is Rundu. In die ooste is die streek aan die Caprivi (nou Sambesi) begrens en in die weste aan Kawango-Wes. Die Okavangorivier vloei deur die streek, digby die grens met Caprivi. Op 8 Augustus 2013 is Kawango opgedeel in Kawango-Oos en Kawango-Wes. In die noorde is Angola geleë en in die suidooste Botswana.

Naby Bagani, Kavango-Oos, speel die dorpskinders sokker in plaas daarvan om die vee te laat wei
Kawango-Oos | |
---|---|
Hoofstad: | ![]() |
Grootste stad: | Rundu |
Bevolking: | 115 447 |
Goewerneur: | Samuel Mbambo |
![]() |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.