Katrivier
Die Katrivier is 'n rivier in Raymond Mhlaba munisipaliteit van die Oos-Kaap, Suid-Afrika.
Katrivier | |
---|---|
![]() Victoriabrug oor die Katrivier, Fort Beaufort | |
Stroomgebied | Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Groot-Visrivier |
Oorsprong | Katberg |
Sytak -links | Xuxuwa, Mxelo |
Sytak -regs | Blinkwaterrivier |
Monding | Groot-Visrivier |
Lengte | 150 km |
Oorsprong-hoogte | 196 m |
![]() ![]() Katrivier |
|
Koördinate: 33°0′0″S 26°47′5″O |
Die rivier voorsien water aan die sitrusboorde in die Katriviervallei, asook huishoudelike water aan Balfour, Seymour, Blinkwater en Fort Beaufort.
Die Katrivierdam (32°34′17″S 26°45′34″O) is in 1969 naby Seymour in die Oos-Kaap geopen.
Die rivier se water vloei uiteindelik in die Groot-Visrivier in by 33°0′0″S 26°47′5″O.
Sien ook
Eksterne skakels
- (en) Beskrywing van die benutting van die Katrivier Geargiveer 5 Oktober 2015 op Wayback Machine (PDF; 748 kB)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.