Katrín Jakobsdóttir

Katrín Jakobsdóttir (uitgespreek [ˈkʰaːtʰrin ˈjaːkʰɔpstouhtɪr]; gebore 1 Februarie 1976) is 'n Yslandse politikus en sedert 2017 die 28ste Eerste Minister van Ysland. Sy is sedert 2007 lid van die Althing vir die kiesafdeling Reykjavík-Noord. In 2003 word sy ondervoorsitter van die Links-Groenbeweging en in 2013 word sy voorsitter. Katrín was sedert 2 Februarie 2009 tot 23 Mei 2013 Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur en van Nordiese Samewerking.[1]

Katrín Jakobsdóttir
28ste Eerste Minister van Ysland
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 November 2017
PresidentGuðni Th. Jóhannesson
VoorgangerBjarni Benediktsson
Voorsitter van die Links-Groenbeweging
Ampsbekleër
Termynaanvang
24 Februarie 2013
VoorgangerSteingrímur J. Sigfússon
Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur
Termyn
2 Februarie 2009  23 Mei 2013
Eerste ministerJóhanna Sigurðardóttir
VoorgangerÞorgerður Katrín Gunnarsdóttir
OpvolgerIllugi Gunnarsson
Persoonlike gegewens
Gebore1 Februarie 1976 (1976-02-01)
Reykjavík, Ysland
Politieke partyLinks-Groenbeweging
GadeGunnar Örn Sigvaldason
KindersDrie seuns
Alma materUniversiteit van Ysland

Verwysings

  1. Katrín Jakobsdóttir, Secretariat of Althingi, http://www.althingi.is/cv_en.php4?ksfaerslunr=109, besoek op 31 Januarie 2009
Party-politieke poste
Voorafgegaan deur
Steingrímur J. Sigfússon
Voorsitter van die Links-Groenbeweging
2013–hede
Sittend
Politieke poste
Voorafgegaan deur
Þorgerður Katrín Gunnarsdóttir
Minister van Onderwys, Wetenskap en Kultuur
2009–2013
Opgevolg deur
Illugi Gunnarsson
Voorafgegaan deur
Bjarni Benediktsson
Eerste Minister van Ysland
2017–hede
Sittend
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.