Katlego Mphela

Katlego Abel Mphela (gebore op 29 November 1984 in Brits, Noordwesprovinsie) is 'n Suid-Afrikaanse sokkerspeler wat vir Mamelodi Sundowns in die Premier League en vir die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan speel.

Katlego Mphela
Persoonlike inligting
GeboortenaamKatlego Abel Mphela[1]
Gebore29 November 1984 (1984-11-29)
GeboorteplekBrits, Suid-Afrika
Lengte1,82 m
SpeelposisieAanvaller
Klubinligting
Huidige klubKaizer Chiefs
Nommer7
Jeugloopbaan
Early Birds
Arcadia Shepherds
Orlando Pirates
Jomo Cosmos
Seniorloopbaan*
JareSpanKere(Doele)
2003–2004Jomo Cosmos2(1)
2004–2006Strasbourg19(5)
2005–2006Stade Reims (leen)5(2)
2006–2008Supersport United62(27)
2008–2014Mamelodi Sundowns116(48)
2014Kaizer Chiefs (leen)15(3)
Nasionale span
2005–2007Suid-Afrika O237(5)
2005–Suid-Afrika53(23)
* Kere vir seniorklub uitgedraf en doele is net vir die plaaslike liga. en korrek soos op 30 April 2015.

† Kere uitgedraf (Doele).

‡ Nasionale spankere en -doele korrek soos op 25 Desember 2013

Internasionale loopbaan

Mphela het sy eerste internasionale doel teen die Seychelle op 26 Februarie 2005 aangeteken.

Tydens die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 teken hy 'n doel met 'n vryskop teen Spanje aan.

Mphela was deel van die 23-tal wat Suid-Afrika in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 verteenwoordig het. Hier speel hy tydens die openingswedstyd teen Meksiko, wat gelykop 1 - 1 eindig. Daarna speel hy in die wedstryd teen Uruguay, maar hulle verloor die wedstryd 3 - 0. Daarna teken hy Suid-Afrika se tweede doel in die laaste groepwedstryd teen Frankryk aan.

Sy internasionale doele:

#DatumStadionOpponentTellingResultaatKompetisie
1.26 Februarie 2005Stade George V, Curepipe, MauritiusVlag van Seychelle Seychelle1–03–0COSAFA-beker
2.26 Februarie 2005Stade George V, Curepipe, MauritiusVlag van Seychelle Seychelle2–03–0COSAFA-beker
3.27 Februarie 2005Stade George V, Curepipe, MauritiusVlag van Mauritius Mauritius1–01–0COSAFA-beker
4.27 Januarie 2008Tamale-stadion, Tamale, GhanaVlag van Tunisië Tunisië1–31–3Afrika Nasies-beker
5.28 Junie 2009Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-AfrikaVlag van Spanje Spanje1–02–3Konfederasiebeker 2009
6.28 Junie 2009Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg, Suid-AfrikaVlag van Spanje Spanje2–22–3Konfederasiebeker 2009
7.12 Augustus 2009Atteridgeville Super-stadion, Pretoria, Suid-AfrikaVlag van Serwië Serwië1-31-3Vriendelike wedstryd
8.19 September 2009Hoffe Park-stadion, Kimberley, Suid-AfrikaVlag van Madagaskar Madagaskar1-01-0Vriendelike wedstryd
9.3 Maart 2010Moses Mabhida-stadion, Durban, Suid-AfrikaVlag van Namibië Namibië1-11-1Vriendelike wedstryd
10.16 Mei 2010Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-AfrikaVlag van Thailand Thailand2-04-0Vriendelike wedstryd
11.16 Mei 2010Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-AfrikaVlag van Thailand Thailand3-04-0Vriendelike wedstryd
12.27 Mei 2010Sokkerstad, Johannesburg, Suid-AfrikaVlag van Colombia Colombia2-12-1Vriendelike wedstryd
13.31 Mei 2010Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-AfrikaVlag van Guatemala Guatemala1–05–0Vriendelike wedstryd
14.31 Mei 2010Peter Mokaba-stadion, Polokwane, Suid-AfrikaVlag van Guatemala Guatemala4–05–0Vriendelike wedstryd
15.5 Junie 2010Atteridgeville Super-stadion, Atteridgeville, Suid-AfrikaVlag van Denemarke Denemarke1–01–0Vriendelike wedstryd
16.22 Junie 2010Vrystaatstadion, Bloemfontein, Suid-AfrikaVlag van Frankryk Frankryk2–11-2FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010
17.11 Augustus 2010Sokkerstad, Johannesburg, Suid-AfrikaVlag van Ghana Ghana1–01–0Vriendelike wedstryd
18.4 September 2010Mbombela-stadion, Nelspruit, Suid-AfrikaVlag van Nigerië Nigerië1–02–02012 Afrikanasiesbeker-kwalifiseerder
19.26 Maart 2011Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-AfrikaVlag van Egipte Egipte1–01–0Afrikanasiesbeker 2012-kwalifiseerder
20.10 Augustus 2011Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-AfrikaVlag van Burkina Faso Burkina Faso1–03–0Vriendelike wedstryd
21.10 Augustus 2011Ellispark-stadion, Johannesburg, Suid-AfrikaVlag van Burkina Faso Burkina Faso3–03–0Vriendelike wedstryd
22.12 November 2011Nelson Mandelabaai-stadion, Port Elizabeth, Suid-AfrikaVlag van Ivoorkus Ivoorkus1–11–1Vriendelike wedstryd
23.3 Junie 2012Royal Bafokeng-stadion, RustenburgVlag van Ethiopië Ethiopië1–11–1FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014-kwalifiseerder
Korrek tot op 3 Junie 2012

Verwysings

  1. "K. Mphela". Soccerway. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Oktober 2018. Besoek op 16 April 2014.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.