Gardenia

Gardenia is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Rubiaceae. Daar is sewe spesies wat hoort tot die familie en almal het wit tot geel buisvormige blomme, eiervormige vrugte en stywe blare in kranse van drie. Die meeste spesies is meerstammige struike of klein bome.

Gardenia
Gardenia jasminoides
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Ixoroideae
Tribus:
Gardenieae[1]
Genus:
Gardenia

J.Ellis
Spesies

Sien teks.

Sinonieme
  • Bergkias Sonn.
  • Caquepiria J.F.Gmel.
  • Decameria Welw.
  • Piringa Juss.
  • Sahlbergia Neck.
  • Sulipa Blanco
  • Thunbergia Montin
  • Warneria L.
  • Yangapa Raf.

Boomspesies

Sien ook

Verwysings

  1. "Genus Gardenia". Taxonomy (in Engels). UniProt. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2019. Besoek op 13 Februarie 2010.

Bronne

  • Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
  • Watter Boom is dit? Eugene Moll 2013 ISBN 978 1 77007 832 1

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.