Kathu

Kathu is 'n myndorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika sowat 12 km vanaf Sishen. Hierdie dorpie het ontstaan toe die tweede ysterertsmyn geopen is. Kathu het gedurende 1979 munisipale status verkry. Daar is 'n woud kameeldoringbome digby Kathu wat in 1995 tot natuurerfenisgebied verklaar is. Die N14 nasionale pad gaan langs Kathu verby.[2]

Kathu
Kathu is in Noord-Kaap
Kathu
Kathu
 Kathu se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 27°47′0″S 23°3′0″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikJohn Taolo Gaetsewe
MunisipaliteitGamagara
Stigting1974
Oppervlak
  Totaal15,56 km2 (6,01 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal11 510
  Digtheid740/km2 (1 900/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense38.0%
  Indiërs/Asiërs0.6%
  Bruin mense21.7%
  Swart mense39.2%
  Ander0.6%
Taal (2011)
  Afrikaans62.1%
  Tswana23.4%
  Engels6.0%
  Sotho1.8%
  Ander6.8%
Poskode (strate)
8446
Poskode (posbusse)
8446
Skakelkode053

Sien ook

Verwysings

  1. "Hoofplek Kathu". Sensus 2011.
  2. Padlangs deur Suid-Afrika. 2010. ISBN 978-1-77007-751-5
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.