Katbergpas

Katbergpas is 'n bergpas wat noord van Balfour, Oos-Kaap, op die R351-grondpad na Whittlesea lê. Andrew Geddes Bain het in 1860 aan die pas begin bou. Die herboude pas is in 1864 voltooi en bereik 'n hoogte van 1 552 m bo seevlak en 'n maksimum steilte van 1:8.

Katbergpas
Ligging van Katbergpas op 'n kaart (Oos-Kaap)
Katbergpas
Katbergpas
Koördinate: 32°27′26″S 26°39′15″O
Ligging Tussen Balfour en Whittlesea
Maksimumhelling 1:8
Hoogte 1 552 m
Oppervlak gruis
Ingenieur Andrew Geddes Bain
Begin in 1860
Voltooi in 1864
In Winterberge
Pad R351

Sien ook

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.