Katarse Grand Prix

Die Katarse Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat jaarliks in Lusail, Katar plaasvind.

Losail Internasionale Renbaan

Wenners van die Katarse Grand Prix

Jaar Renjaer Vervaardiger Baan
2023 Max Verstappen Red Bull-Honda RBPT Losail Internasionale Renbaan
2022 Nie plaasgevind nie, weens Sokker-Wêreldbekertoernooi 2022
2021 Vlag van Verenigde Koninkryk Lewis Hamilton Mercedes Losail Internasionale Renbaan
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.