Kaspersnekrivier

Die Kaspersnekrivier vloei in die ooste van die Mpumalanga-provinsie in Suid-Afrika.

Kaspersnekrivier
Stroomgebied Mpumalanga, Suid-Afrika
Hoofrivier Olifantsrivier
Monding Ohrigstadrivier
Monding-hoogte 960 m

Kaspersnekrivier
Koördinate: 24°39′0″S 30°37′18″O

Ontspring en roete

Die rivier ontspring op die Drakensberg-plato en mond uit in die Ohrigstadrivier wat 'n sytak van die Olifantsrivier word.

Eksterne skakel

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.