Kary Mullis
Kary Banks Mullis (28 Desember 1944 – 7 Augustus 2019) was 'n Amerikaanse biochemikus. Hy is bekend vir die uitvinding van polimerase kettingreaksiemetode (PKR) waarvoor hy die Nobelprys vir Chemie in 1993 verower het.[1]
Kary Mullis | |
![]() | |
Kary Mullis in 2006 | |
Geboortenaam | Kary Banks Mullis |
---|---|
Gebore | Lenoir, Noord-Carolina, Verenigde State | 28 Desember 1944
Oorlede | 7 Augustus 2019 (op 74) Newport Beach, Kalifornië |
Burgerskap | ![]() |
Vakgebied | Molekulêre biologie |
Alma mater | Georgia Instituut van Tegnologie (B.Sc., 1966) Universiteit van Kalifornië, Berkeley (Ph.D., 1972) |
Doktorale promotor(s) | Lee Wittenauer |
Bekend vir | die uitvinding van Polimerase kettingreaksiemetode |
Toekennings | William Allan-toekenning (1990) Robert Koch-prys (1992) Nobelprys vir Chemie (1993) Japan-prys (1993) |
Webblad | karymullis.com |
Hierdie artikel is deel van 'n reeks oor |
Alternatiewe medisyne, pseudomedisyne en skynwetenskappe |
---|
![]() |
Skynmedisyne en skynwetenskap
|
Samesweringsteorieë
|
Tradisionele medisyne
|
Diagnose
|
Die kontroversiële biochemikus het drie keer geskei, het drie kinders, het geniet om branderplank te ry en het in sy jonger dae LSD benut. Hy het ook al ontken dat MIV vigs veroorsaak.[2]
Kyk ook
Verwysings
- "The Nobel Prize in Chemistry 1993" (in Engels). Nobelprize.org. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Mei 2020. Besoek op 28 Augustus 2019.
- (en) Mullis, K (1998). Dancing Naked in the Mind Field. Vintage Books. pp. 115–18, 143–53. ISBN 978-0-679-44255-4.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kary Mullis.
- (en) Persoonlike webblad
- (en) Kary Mullis in die Internet-rolprentdatabasis
- (en) "Kary Mullis". Encyclopædia Britannica. Besoek op 28 Augustus 2019.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.