Karoospeldekussing
Die Karoospeldekussing (Leucospermum saxatile) is 'n blomdraende struik wat tot die genus Leucospermum behoort en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap; dit word gevind in die Langeberg oos van Garciapas. Die struik word slegs 0,7 m hoog en dra blomme van Julie tot Februarie.
Karoospeldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. saxatile |
Binomiale naam | |
Leucospermum saxatile (Salisb. ex Knight) Rourke, 1967 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Karoo Pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Karoospeldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.