Karoolangbeklewerik

Die Karoolangbeklewerik (Certhilauda subcoronata) is 'n algemene endemiese standvoël in Karoobossieveld en grasvelde wes van 25° O; tipies op klipperige plekke. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 31 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as die Karoo Long-billed Lark.

Karoolangbeklewerik
Karoolangbeklewerik in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. subcoronata
Binomiale naam
Certhilauda subcoronata
Smith, 1843

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Certhilauda subcoronata". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.