Karikatuur
'n Karikatuur (van Italiaans caricatura, wat "gelaaide portret" beteken) is 'n humoristiese voorstelling van 'n persoon of situasie, waarby die mees kenmerkende trekke sterk oordryf word. Die bedoeling is gewoonlik om mense te amuseer, te beledig of om 'n politieke punt te stel.
![](../I/Chaplin_caricature.JPG.webp)
'n Karikatuur van die komediant Charlie Chaplin.
![](../I/Karl_Meersman_Sarkozy_caricature.jpg.webp)
Karikature word veral in strokiesprente gebruik, maar word ook in poppespel en in die teater ingespan.
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Karikatuur. |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.