Karenpark
Karenpark is 'n voorstad in die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Tshwane-metroraad.
Karenpark | |
---|---|
Karenpark Karenpark se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°39′46″S 28°06′37″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 2,95 km2 (1,14 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 8 447 |
• Digtheid | 2 863/km2 (7 420/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 11.9% |
• Indiërs/Asiërs | 1.6% |
• Bruin mense | 1.1% |
• Swart mense | 85.1% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Tswana, N./S. Sotho | 48.8% |
• Afrikaans | 11.6% |
• Engels | 10.7% |
• Zoeloe | 8.6% |
• Ander | 10.2% |
Verwysings
- "Subplek Karenpark". Sensus 2011.
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.