Karaj
Karaj (Persies: کرج) is 'n stad in die noorde van Iran. Die stad het 'n bevolking van 2 086 000 in 2010 gehad en is die vyfde grootste stad van die land ná die hoofstad Teheran, Mashhad, Isfahan en Tabris. Karaj is geleë net wes van Teheran, suid van die Kaspiese See en noord van die heilige stad Qom.
Karaj کرج | |
---|---|
![]() | |
![]() ![]() Karaj | |
Koördinate: 35°50′08″N 51°00′37″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Alborz |
Regering | |
• Burgemeester | Seyyed Ali Aghazadeh |
Hoogte | 1 312 m (4 304 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 2 086 000 |
Tydsone | UTC+03:30 (IRST) |
• Somertyd | UTC+04:30 (IRDT) |
Poskode | 0263 |
Webwerf | karaj.ir |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.