Kappa (letter)
Kappa (hoofletter Κ, kleinletter κ) is die tiende letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 20. Die Latynse K en die Cyrilliese К is van die Griekse kappa afkomstig.
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.