Kanton Zug

Kanton Zug (of Zoug) is een van die 26 Switserse kantons met 127 642 inwoners. Dit is geleë in die sentrale deel van Switserland en sy hoofstad is Zug. Met 'n oppervlak van slegs 239 km2 is die kanton een van die kleinste kantons in Switserland. Dit is nie onderverdeel in distrikte nie, maar wel in elf munisipaliteite. 55% van die inwoners praat Duits as moedertaal.

Die Zugersee
'n Hert in Zug
Kanton Zug
Vlag van Kanton Zug
Vlag
Wapen van Kanton Zug
Wapen
Map
Ligging in Switserland
Koördinate: 47°0′N 8°31′E
HoofstadZug
Onderverdeling11 munisipaliteite
Regering
  UitvoerendRegierungsrat (7)
  WetgewendKantonsrat (80)
Oppervlak
  Totaal238,73 km2 (92,17 vk. myl)
Bevolking
 (Des. 2019)
  Totaal127 642
ISO 3166-kodeCH-ZG
Hoogste punt1580 m: Wildspitz
Laagste punt388 m: Reussspitz
Aangesluit1352
TaleDuits
Webwerfwww.zg.ch
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.