Kanton Glarus
Glarus is een van die kantons van Switserland. Dit is in die ooste van die land geleë. Glarus word gewoonlik met die afkorting GL weergegee.
Kantonsvlag | Kantonswapen |
---|---|
![]() |
![]() |
(Besonderhede) | (Besonderhede) |
Basiese gegewens | |
Ampstaal: | Duits |
Hoofstad: | Glarus |
Stigting: | 1352 |
Oppervlakte: | 685,4 km² |
Bevolking: | 40 000 (31 Desember 2015)[1] |
Bevolkingsdigtheid: | 58 inwoners / km² |
Buitelanders: | 23,1 % (30 September 2015)[2] |
Werkloosheidsyfer: | 2,6 % (31 Desember 2015)[3] |
ISO 3166-2: | CH-GL |
Amptelike webwerf: | www.gl.ch |
Kaart | |
![]() |
Dit is sedert 1352 deel van die Switserse Eidgenossenschaft. Die hoofstad is die stad Glarus. Die kanton het 'n oppervlakte van 685 km² en Duits is die amptelike taal.[4]
Sien ook
Verwysings
- (de) Ständige Wohnbevölkerung nach Kanton, Statistisches Amt, Kanton Glarus
- (de) Ständige und nichtständige Wohnbevölkerung nach Staatsangehörigkeitskategorie, Geschlecht und Kanton, am Ende des dritten Quartals 2015
- (de) Die Lage auf dem Arbeitsmarkt im Dezember 2015 Geargiveer 15 Maart 2016 op Wayback Machine
- "about.ch" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Julie 2000. Besoek op 11 Februarie 2017.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Kanton Glarus.
- (de) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.