Kantabriese See
Die Kantabriese See (Frans: Mer Cantabrique, Spaans: Mar Cantábrico) is die suidelike deel van die Golf van Biskaje, 'n see van die Atlantiese Oseaan aan die noordkus van Spanje, die weskus van Frankryk, aan die voet van die Kantabriese Gebergte en die heel westelike uitlopers van die Pireneë.
Kantabriese See | |
---|---|
![]() Nasa-Satellietbeeld van die Golf van Biskaje en die Kantabriese See | |
![]() Kaart van die Kantabriese See | |
Koördinate: | 44°1′56″N 04°21′02″W |
Ligging: | Frankryk, Spanje |
Soort: | See van die Atlantiese Oseaan |
Maksimum diepte: | 2 789 m (9 150 vt) |
Lengte: | 800 km (497 myl) |
![](../I/Mar_Cantabrico.png.webp)
Kaart wat die Kantabriese See vertoon.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.