Kanpur
Kanpur (Hindi: कानपुर, Oerdoe: کان پور, Kānapur, voorheen Cawnpore) is 'n groot stad en die ekonomiese sentrum van die Indiese deelstaat Uttar Pradesh. Die stad lê in die noorde van die land en is die 9ste grootse stad in Indië. Kanpur het 'n bevolking van 4 952 468 inwoners en 'n oppervlakte van 1 642 km².
Kanpur | |
---|---|
Kaart | Vlag |
Wapen | |
Land | Indië |
Provinsie | Uttar Pradesh |
Koördinate | 26°28′N 80°20′O |
Stigting | 1207 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 1 642 vk km |
Hoogte bo seevlak | 126 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2010) | 4 952 468 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 366/vk km |
- Metropolitaanse gebied | 3 965 483 |
Tydsone | UTC +5:30 |
Burgemeester | Ravindra Patani |
Kanpur was een van die gasheerstede tydens beide die Krieketwêreldbeker 1987 en Krieketwêreldbeker 1996.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.