Kangorivier
Die Kangorivier is 'n rivier wat in die Wes-Kaap, Suid-Afrika vloei en 20 km oos van Oudtshoorn in die Olifantsrivier, 'n sytak van die Gouritsrivier, uitmond.
Kangorivier | |
---|---|
Stroomgebied | Wes-Kaap |
Hoofrivier | Gouritsrivier |
Monding | Olifantsrivier |
Monding-hoogte | 354 m |
Kangorivier |
|
Koördinate: 33°34′1.5″S 22°25′34.2″O |
Eksterne skakels
- Google-kaart van Kangorivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.