Pinus canariensis
Die Kanariese den (Pinus radiata) is 'n indringerplant in Suid-Afrika wat deel is van die Pinaceae familie. Die plant is endemies aan die Kanariese Eilande.
Kanariese den | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | Pinopsida |
Orde: | Pinales |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. canariensis |
Binomiale naam | |
Pinus canariensis C.Sm. ex DC., (1828) | |
natuurlike verspreiding |
Galery
jong plant stuifmeelkeëls oop keël vlerksade
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.