Kanaalblaarsuikerbos
Die kanaalblaarsuikerbos (Protea scorzonerifolia) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die bekende Protea genus. Die plant is endemies aan Suid-Afrika en kom voor in die Du Toitskloof, Franschhoek en Groot-Winterhoekberge waar dit deel van die fynbos-bioom is. Die plant is uitgestorwe op die Kaapse Skiereiland. In Engels staan dit as die Channel-leaf sugarbush bekend.
Kanaalblaarsuikerbos | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. scorzonerifolia |
Binomiale naam | |
Protea scorzonerifolia (Salisb. ex Knight) Rycroft, 1961 | |
Sinonieme | |
|
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.