Kamtsjatka-bruinbeer
Die Kamtsjatka-bruinbeer (Ursus arctos beringianus) is 'n bruinbeer en een van die eksotiese diersoorte wat in Siberiƫ voorkom. Dit word op die Kamtsjatka-skiereiland, die Koeril-eilande, wes van die See van Ochotsk en op die Sjantar-eilande aangetref. Dit is nou verwant aan die bruinbere van Alaska. Kamtsjatka-bruinbere is van die mees gesogte diere om in Rusland te jag en kliƫnte betaal duisende rande om een te kan skiet.
Die Kamtsjatka-bruinbeer | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | |
Subspesie: | U. a. beringianus |
Trinomiale naam | |
Ursus arctos beringianus Middendorff, 1851 | |
Verspreiding van Ursus arctos beringianus | |
Sinonieme | |
kolymensis Ognev, 1924 |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.