Kamiesbergpas
Die Kamiesbergpas is 'n bergpas op 'n grondpad oos van Kamieskroon in Namakwaland. Dit staan ook bekend as die Kamieskroonbergpas. Die pas bereik 'n hoogte van 1 100m bo seevlak.
Kamiesbergpas Kamieskroonbergpas | |
Ligging | Oos van Kamieskroon. |
---|---|
Hoogte | 1 100m |
Oppervlak | Grond |
Sien ook
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.