Kameeldrift
Kameeldrift is 'n voorstad en kleinhoewes van Pretoria. Dit is 20 km noordoos van Pretoria se middestad geleë. Die klein gemeenskap se aktiwiteite wentel om die plaaslike skooltjie, genaamd Kameeldrift Laerskool.
Kameeldrift | |
---|---|
Kameeldrift Kameeldrift se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 25°38′17″S 28°18′26″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Munisipaliteit | Stad Tshwane |
Oppervlak | |
• Totaal | 32,76 km2 (12,65 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 6 727 |
• Digtheid | 205/km2 (530/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 30.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.6% |
• Swart mense | 68.5% |
• Ander | 0.4% |
Taal (2011) | |
• Noord-Sotho | 29.1% |
• Afrikaans | 27.9% |
• Ndebele | 8.2% |
• Tsonga | 7.3% |
• Ander | 27.5% |
Verwysings
- "Hoofplek Kameeldrift". Sensus 2011.
Sien ook
Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan Wikipedia help deur dit uit te brei.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.