Kamarivier
Die Kama (Russies: река́ Ка́ма) is 'n groot rivier in die Noord-Europese deel van Rusland en die langste linkersytak van die Wolga. Dit is 1 805 km lank.[1]
Kamarivier | |
---|---|
Oorsprong | Udmurtia |
Monding | Wolga |
Stroomgebied | Rusland |
Lengte | 1 805 km |
Oorspronghoogte | 360 m |
Gemiddelde afloop | 4 100 m³/s |
Stroomgebiedopp. | 507 000 km² |
Kaart van die Wolga se stroomgebied met die Kamarivier verhelder |
Verwysings
- "Definition of Kama River in English". Oxford Dictionaries (in Engels). Oxford University Press. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 Maart 2016. Besoek op 11 Januarie 2014.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.