Kalkoenstert
Kalkoenstert (Padina boryana) is 'n seewier wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika tot by die Transkei.
Kalkoenstert | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | Chromalveolata |
Divisie: | Heterokontophyta |
Klas: | Phaeophyceae (bruinalge) |
Orde: | Dictyotales |
Familie: | Dictyotaceae Lamouroux ex Dumortier, 1822 |
Genus: | Padina |
Spesie: | P. cuneata |
Binomiale naam | |
Padina boryana (W.R. Taylor 1966) | |
Voorkoms
Die plat het regop, ronde, waaieragtige blaaie met ligte en donkerbruin strepe wat oortrek is met kallkorse (sic).
Habitat
Die plant kom voor in tussengetysones en verkies vlak rotspoele.
Bron
- Gids tot die Kusgebiede. Jana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.