Kalkfontein
Kalkfontein is 'n dorp in die weste van Botswana in die Ghanzi-distrik. Die dorp is nou hernoem na Tshootsha, maar Kalkfontein word nog baie gebruik deur Suid-Afrikaners en die meeste mense. Dit is naby die grens met Namibië geleë. Volgens die 2001-sensus woon daar ongeveer 1 397 mense.[1]
- Die artikel handel oor die dorp in Botswana, vir die dorp in die Vrystaat, sien Kalkfonteindam.
Kalkfontein Tshootsha | |
---|---|
Kalkfontein | |
Koördinate: 22°7′0″S 20°33′0″O | |
Land | Botswana |
Distrik | Ghanzi |
Hoogte | 1 207 m (3 960 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 1 397 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Verwysings
- "Distribution of population by sex by villages and their associated localities: 2001 population and housing census". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 November 2007. Besoek op 11 Desember 2007.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.