Kalium-42

Kalium-42 (chemiese notasie 4219K) is 'n radio-aktiewe isotoop van kalium. Dit ondergaan betaverval.

Eienskappe

Algemeen

NaamKalium-42 
 
Protone19 
Neutrone23 
Kernspin2-[1] 
Massa-oorskot-35021,56 keV[1] 

Status

Statusradioaktief, kunsmatig[1] 
Halfleeftyd12,36 uur 
Vervalvormbeta- [1]  

Navigasie

4018Ar4119K4220Ca
4219K4320Ca
Lys van isotope
Portaal Chemie
Portaal Fisika

Neutronaktivering

Hierdie isotoop word deur neutronvangs uit 41K gevorm. (41K(n,γ)42K) Dit is taamlik radioaktief en ondergaan betaverval na 4220Ca wat elektrone met 'n energie van 3,55 en 1,99 MeV vrystel, gevolg deur vrystelling van 'n gammafoton van 1,53 MeV. Hierdie vrystelling kan gebruik word vir die bepaling van kalium in gesteentes met 'n konsentrasie van dpm's. [2]

Verwysings

  1. The NUBASE evaluation of nuclear and decay properties G. Audi, O. Bersillon, J. Blachot, A.H. Wapstra IUPAC
  2. ["Neutron activation analysis of potassium in ultrabasic rocks Hiroshi Nagasawa, Hiroshi Wakita Geochemical Journal 1, 1967 149-154" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 21 April 2020. Besoek op 26 Julie 2018. Neutron activation analysis of potassium in ultrabasic rocks Hiroshi Nagasawa, Hiroshi Wakita Geochemical Journal 1, 1967 149-154]
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.