Kalibrasie
Kalibrasie is 'n vergelyking tussen twee metings - een van bekende grootte of korrektheid gemaak met een toestel en 'n ander meting gemaak op 'n manier wat soveel moontlik ooreenstem met 'n tweede toestel. Die toestel met die bekende of korrekte meting word die standaard genoem. Die tweede toestel word nou gekalibreer volgens die korrekte meting.
- Kalibrasie: Selfstandige naamwoord
- Kalibreer: werkwoord
![](../I/Kalibratievoorbeeld.gif)
Voorbeeld van 'n vergelyking tussen model- en praktykwaardes. As die model perfek was sou alle punte op die reguit lyn lĂȘ. Aanpassing van modelparameters sal 'n beter resultaat oplewer
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.