Kalbaskraal
Kalbaskraal is 'n dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap. Kalbaskraal ressorteer onder die Swartland Plaaslike Munisipaliteit wat deel is van die Weskus-distriksmunisipaliteit. Dit was 'n belangrike spoorwegknooppunt.
Kalbaskraal | |
---|---|
Kalbaskraal | |
Koördinate: 33°34′S 18°39′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Weskus |
Plaaslike Munisipaliteit | Swartland |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.