Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit

Die Kai !Garib Plaaslike Munisipaliteit is een van die plaaslike munisipaliteite in die ZF Mgcawu-distriksmunisipaliteit in die Noord-Kaap, Suid-Afrika.

Kai !Garib
Provinsie Noord-Kaap
Distriksmunisipaliteit ZF Mgcawu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode NC082
Burgemeester Malcolm Mitchell
Hoofstad Kakamas
Grootste tale Afrikaans, Tswana
Area 26 358 km²  
Bevolking 65,869 (2011)

Naam

Die naam Kai ǃGarib kom van die Nama taal en beteken "groot rivier", wat verwys na die Oranjerivier wat deur die gebied vloei.[1]

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.