Kagiso
Kagiso is 'n lokasie in Gauteng, Suid-Afrika. Die lokasie is in 1920 gestig en sy naam is 'n Tswana woord vir vrede.
Kagiso | |
---|---|
Kagiso Kagiso se ligging in Gauteng | |
Koördinate: 26°8′0″S 27°47′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Gauteng |
Distrik | Wesrand |
Munisipaliteit | Mogale City |
Stigting | 1920 |
Oppervlak | |
• Totaal | 14,17 km2 (5,47 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 115 802 |
• Digtheid | 8 172/km2 (21 170/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.4% |
• Swart mense | 99.3% |
• Ander | 0.2% |
Taal (2011) | |
• Tswana | 47.6% |
• Zoeloe | 14.7% |
• Xhosa | 12.1% |
• Sotho | 6.9% |
• Ander | 18.6% |
Poskode (strate) | 1744 |
Poskode (posbusse) | 1754 |
Skakelkode | 011 |
Verwysings
- "Hoofplek Kagiso". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.