Kagisano Plaaslike Munisipaliteit
Die Kagisano Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Dr. Ruth Segomotsi Mompati-distriksmunisipaliteit in Noordwes, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Kagisano en Molopo Plaaslike Munisipaliteite saamgesmelt met die kode NW397 om die Kagisano-Molopo Plaaslike Munisipaliteit te vorm.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Noordwes | ||
Distriksmunisipaliteit | Dr. Ruth Segomotsi Mompati | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | NW391 | ||
Hoofstad | Ganyesa | ||
Grootste tale | Tswana, Afrikaans | ||
Area | 11 354 km² | ||
Bevolking | 88,780 (2007) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.